Handelinge 12:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In daardie tyd het koning Herodes, wat die bynaam Agrippus gehad het, sy hande aan mense uit die gemeente geslaan om hulle kwaad aan te doen.

2. Hy het Ya’akov, die broer van Yoganan, met die swaard vermoor

Handelinge 12