Handelinge 11:29-30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

29. Die studentevolgelinge het besluit dat elkeen van hulle na sy vermoë iets sou stuur tot versorging van die broers wat in Y’hudah bly,

30. wat hulle deur die hande van Bar-Nabba en Sha’ul, aan die oudstes gestuur het.

Handelinge 11