Handelinge 11:24-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. want hy was ’n goeie man en vol van die Gees van Afsondering en vertroue en baie mense is by ons Meester bygevoeg.

25. Hy het na Tarsus vertrek om Sha’ul te soek

26. en toe hy hom kry, het hy hom saam met hom na Antiogeia gebring en hulle het ’n hele jaar lank as een saam in die gemeente bymekaargekom en baie mense geleer en die studentevolgelinge is in Antiogeia vir die eerste keer ‘volgelinge van Die Gesalfde Een’ genoem.

27. In dié dae het daar profete van Yerushalayim na Antiogeia afgekom

Handelinge 11