Handelinge 11:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hy daar kom en die onverdiende guns van God sien, was hy verheug en het almal aangemoedig om met hulle hele verstand, wil en emosie aan ons Meester vas te hou,

Handelinge 11

Handelinge 11:21-26