Handelinge 10:41 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

nie aan al die mense nie, maar aan ons wat vooraf deur God as Sy getuies gekies is, aan ons wat saam met Hom geëet en gedrink het nadat Hy uit die dood uit opgestaan het.

Handelinge 10

Handelinge 10:40-43