Handelinge 10:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Stuur dan na Yafo en laat Shim’on, wat ook Kefa genoem word, haal. Hy bly in die huis van Shim’on, ’n leerlooier, naby die see; as hy kom, sal hy met jou praat.’

Handelinge 10

Handelinge 10:31-41