Handelinge 10:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kornelios sê: “Vier dae gelede, omtrent hierdie uur, was ek besig om te vas en drie-uur die middag het ek in my huis gebid en skielik staan daar ’n man voor my in wit klere

Handelinge 10

Handelinge 10:28-36