Handelinge 10:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Terwyl Shim’on nog by homself gewonder het oor wat die visioen, wat hy gesien het, kon beteken, het die manne wat deur Kornelios gestuur is, gearriveer, verneem na die huis van Shim’on en by die hek gaan staan.