Handelinge 1:25-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. om deel aan hierdie dienswerk en die pos as afgevaardigde te kry, waarvan Y’hudah afgewyk het om na sy eie plek te gaan.”

26. Hulle het die lot gegooi en die lot het op Mattityahu geval en hy is gekies om afgevaardigde, saam met die elf, te wees.Eks 34:22; Lev 23:15; Deut 16:9-10 voltooid was, was hulle almal as een bymekaar

Handelinge 1