Hagai 2:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Wie is oor onder julle wat hierdie huis in sy vroeëre lof en eer gesien het? Hoedanig sien julle dit nou? Lyk dit nie vir julle soos niks in vergelyking nie?

Hagai 2

Hagai 2:1-4