Hagai 2:22-23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

22. Ek sal die trone van koninkryke omverwerp en die krag van die koninkryke van die nasies vernietig en Ek sal die strydwaens en die wat daarop ry, omverwerp en die perde en hulle ruiters sal val, die een deur die swaard van die ander.’

23. ‘Op daardie dag,’ verklaar יהוה-Tzva’ot, ‘sal Ek jou vat, Z’rubavel, seun van Sh’alti’el, My dienskneg,’ verklaar יהוה ‘en Ek sal jou maak soos ’n seëlring, want Ek het jou gekies,’” verklaar יהוה-Tzva’ot.

Hagai 2