Hagai 1:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle kyk na baie, maar let op, dit het nie tot veel gekom nie; wanneer julle dit huis toe vat, blaas Ek dit weg. Waarom?” verklaar יהוה-Tzva’ot. “As gevolg van My huis wat in puin lê terwyl elkeen van julle haastig is om vir sy eie huis te sorg;

Hagai 1

Hagai 1:7-15