Hagai 1:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ek het ’n droogte oor die land uitgeroep, oor die berge, oor die koring, oor die nuwe wyn, oor die olie en oor alles wat die grond oplewer; oor die mense, oor die diere en oor al die arbeid van jou hande.”