Genesis 9:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die vrees en die skrik vir julle sal oor al die lewende dinge van die aarde en al die voëls van die hemel wees; alles wat op die aarde beweeg en al die visse van die see. Hulle is in julle hand gegee.

Genesis 9

Genesis 9:1-8