dan sal Ek dink aan My verbond wat daar tussen My en julle en al die lewende wesens, in alle vlees, is en die water sal nooit weer ’n vloed word om alle vlees te vernietig nie.