Genesis 8:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Laat alles, van alle vlees wat lewe en by jou is: die voëls, die vee en al die reptiele wat op die aarde kruip, saam met jou uitgaan dat hulle kan wemel en vrugbaar wees en vermeerder op die aarde.”

Genesis 8

Genesis 8:11-22