Genesis 7:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op daardie selfde dag het Noag, Shem, Gam en Yefet, die seuns van Noag, sowel as Noag se vrou en die drie vroue van sy seuns, saam met hulle in die ark ingegaan.

Genesis 7

Genesis 7:6-20