Genesis 6:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die geskiedenis van Noag. Noag was in sy tyd ’n onskuldige, opregte man met integriteit. God was tevrede met Noag.

Genesis 6

Genesis 6:1-11