Genesis 6:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, Ék bring ’n vloed van water oor die aarde, om van onder die hemel alle vlees waarin ’n gees van lewe is, te vernietig. Alles wat op die aarde is, sal doodgaan.

Genesis 6

Genesis 6:9-19