Genesis 50:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wat júlle betref: julle het wel boosheid teen my bedink, maar God het dit ten goede beplan om te doen soos dit vandag is, om baie mense te red tot die lewe.

Genesis 50

Genesis 50:14-26