Genesis 50:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘So moet julle vir Yosef sê: “Asseblief, ek smeek jou, vergewe tog die oortreding van jou broers en hulle sonde, want hulle het boosheid aan jou gedoen.” Nou, asseblief vergewe die oortreding van die diensknegte van die God van u vader.” Yosef het gehuil toe hulle met hom praat.

Genesis 50

Genesis 50:15-26