Genesis 49:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Y’hudah, jy is die een; jou broers sal jou loof en dank met uitgestrekte hande. Jou hand sal op die nek van jou vyande wees; voor jou sal die seuns van jou vader hulle neerbuig.

Genesis 49

Genesis 49:4-9