Genesis 49:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

My wil, emosie, verstand en gees het nie saamgestem met hulle raad nie; ek het my ook nie verlaag om in hulle vergadering te sit nie, want in hulle kwaadwees slaan hulle mans dood en in hulle woede vernietig hulle ’n stadsmuur.

Genesis 49

Genesis 49:1-16