Genesis 49:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Mag die Magtige God van jou vader, jou help en die Almagtige jou seën met seëninge van die hemel daarbo, met seëninge van die diepte wat daaronder lê, met seëninge van borste en baarmoeder.

Genesis 49

Genesis 49:15-33