Genesis 49:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Op U verlossing wag ek, יהוה!

19. Gad sal uitgaan om te plunder en hy sal sy vyande se hakskene agtervolg.

20. Brood van Asher sal ryk wees en hy sal koninklike lekkernye voortbring.

Genesis 49