Genesis 49:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die staf sal van Y’hudah nie weggaan nie, nóg die wetgewer van tussen sy voete uit totdat die Een kom aan Wie die septer behoort; aan Hom sal die nasies gehoorsaam wees.Yog 5:46

Genesis 49

Genesis 49:1-17