Genesis 48:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou, jou twee seuns, Efrayim en M’nasheh, wat vir jou in Mitzrayim gebore is voordat ek in Mitzrayim na jou toe gekom het, is myne; soos Re’uven en Shim’on sal hulle myne wees,

Genesis 48

Genesis 48:1-9