Genesis 48:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sy vader weier egter en sê: “Ek weet, my seun, ek weet. Hy sal ook ’n volk word en hy sal ook groot word, maar waarlik sal sy jongste broer groter wees as hy en sy nageslag sal ’n menigte van nasies word.”

Genesis 48

Genesis 48:9-21