Genesis 47:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ya’akov het Farao geantwoord: “Die dae van die jare van my verblyf as besoeker is honderd en dertig jaar. Min in getal en vol boosheid was die dae van my lewensjare en hulle het nie die dae van die lewensjare van my vaders, gedurende die dae van hulle verblyf as besoekers, bereik nie.”Lev 25:23

Genesis 47

Genesis 47:6-12