Genesis 47:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef het, vir die koring wat hulle gekoop het, al die geld wat in Mitzrayim en in die land Kena’an te vinde was, bymekaar gemaak en Yosef het die geld in die paleis van Farao gebring.

Genesis 47

Genesis 47:11-18