Genesis 45:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef sê vir sy broers: “Ek is Yosef! Leef my vader nog?” Maar sy broers was nie in staat om hom te antwoord nie, want hulle het van binne gebewe oor sy teenwoordigheid.

Genesis 45

Genesis 45:1-8