Genesis 45:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
maar toe hulle hom al die woorde van Yosef vertel wat hy met hulle gepraat het en hy die waens sien wat Yosef gestuur het om hom te vervoer, het die gees van Ya’akov, hulle vader, lewendig geword.