Genesis 44:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want u dienskneg het borg gestaan by my vader vir die jongman deurdat hy gesê het: ‘As ek hom nie na u toe terugbring nie, sal ek vir ewig die skuld teenoor my vader dra.’

Genesis 44

Genesis 44:29-34