Genesis 44:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe kom Y’hudah nader na hom toe en sê: “O, my meester, laat u dienskneg asseblief ’n woord praat in die ore van my meester en laat u toorn nie teen u dienskneg ontvlam nie, want u is self soos Farao.

Genesis 44

Genesis 44:16-26