Genesis 43:34 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het vir hulle porsies gegee vanaf die kos voor hom, maar Binyamin se porsie was vyf maal groter as enige van hulle s’n. Hulle het gedrink en saam met hom vrolik geword.

Genesis 43

Genesis 43:30-34