Genesis 43:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe bedien hulle hom afsonderlik en vir hulle afsonderlik en vir die Mitzrayiete wat by hom eet, afsonderlik, want die Mitzrayiete mag nie saam met die Hebreërs eet nie omdat dit vir die Mitzrayiete ’n gruwel is.

Genesis 43

Genesis 43:30-34