Toe slaan hy sy oë op en sien sy broer Binyamin, die seun van sy moeder en sê: “Is dit julle jongste broer van wie julle met my gepraat het?” Hy sê ook: “God buk af na jou in guns, my seun!”