Genesis 43:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy antwoord: “Vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir julle! Moenie bang wees nie! Julle God en die God van julle vader het vir julle ’n skat in julle sakke gegee. Ek het julle geld gehad.” Hy het Shim’on na hulle toe uitgebring.

Genesis 43

Genesis 43:14-33