Genesis 43:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar dit het gebeur dat toe ons in die herberg kom, ons ons sakke oopgemaak het en let op, elkeen se geld was bo in sy sak; ons geld in sy volle gewig en ons het dit in ons hand teruggebring.

Genesis 43

Genesis 43:15-25