Genesis 43:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Yosef Binyamin by hulle sien, sê hy aan die opsigter oor sy huis: “Bring die manne na my huis en slag ’n dier en maak dit gereed, want die manne sal vanmiddag saam met my eet.”

Genesis 43

Genesis 43:13-21