Genesis 42:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef het sy broers gesien en hulle herken, maar het as vreemdeling teenoor hulle opgetree, hulle hard aangespreek en vir hulle gesê: “Vanwaar het julle gekom?” Hulle antwoord: “Vanaf die land Kena’an om kos te koop.”

Genesis 42

Genesis 42:1-15