Genesis 42:35 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat, soos hulle hulle sakke leegmaak, let op, elke man se bondeltjie geld in sy sak was! Toe hulle en hul vader die bondeltjies geld sien, was hulle bevrees.

Genesis 42

Genesis 42:30-38