Genesis 42:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy sê vir sy broers: “My geld is aan my teruggegee en kyk, dit is in my sak!” Hulle emosie, wil en verstand het hul begewe en hulle was bevrees en sê vir mekaar: “Wat is dit wat God aan ons gedoen het?”

Genesis 42

Genesis 42:18-31