Genesis 41:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was by ons ’n Hebreeuse jongman, ’n kneg van die bevelvoerder van die lyfwag en ons het dit aan hom vertel en hy het ons drome vir ons uitgelê; aan elkeen het hy uitgelê volgens sy droom.

Genesis 41

Genesis 41:5-16