Genesis 40:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle antwoord hom: “Ons het elkeen ’n droom gehad en daar is niemand wat dit kan uitlê nie.” Yosef vra vir hulle: “Behoort uitlegging nie aan God nie? Vertel my asseblief.”

Genesis 40

Genesis 40:1-10