Genesis 40:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die skinker en die bakker van die koning van Mitzrayim, wat gevang en in die tronk gesit is, het altwee, elkeen afsonderlik, ’n droom gehad in dieselfde nag; elkeen ’n droom met sy eie betekenis.

Genesis 40

Genesis 40:3-15