Genesis 39:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Yosef is afgebring na Mitzrayim en Potifar, ’n offisier van Farao, die bevelvoerder van die lyfwag, ’n man van Mitzrayim, het hom gekoop uit die hand van die Arabiere wat hom daarheen afgevat het.

Genesis 39

Genesis 39:1-7