Genesis 38:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vra hy die manne van daardie plek en sê: “Waar is die prostituut wat in `Einayim by die pad was?” Hulle antwoord: “Hier was geen prostituut nie.”

Genesis 38

Genesis 38:16-27