Genesis 38:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Ná verloop van geruime tyd is die dogter van Shua, die vrou van Y’hudah, dood en nadat Y’hudah vertroos is, het hy opgegaan na die skeerders van sy kleinvee, na Timnah toe, hy en sy vriend Hirah, die `Adulamiet.