Genesis 37:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, ons was besig om gerwe te bind op die land toe my gerf meteens opstaan en regop bly staan terwyl julle gerwe reg rondom kom staan en hulle voor my gerf neerbuig.”

Genesis 37

Genesis 37:1-17